专业歌曲搜索

Haai Haai - Riaan Benade/Ricus Nel.lrc

LRC歌词下载
[00:00.000] 作词 : Frederik Adriaan Benadé/Ricus Nel
[00:00.150] 作曲 : Frederik Adriaan Benadé/Ricus Nel
[00:00.300] Het Ricky jou vertel
[00:01.832] Van oom Dries du Plooy
[00:04.636] Hy’s so fris, so sterk, so moerig soos ‘n daggabooi
[00:10.867] Manne hy’s nors, hoor,
[00:13.682] jy verstaan nie, my maat
[00:17.284] Al die kante van sy bed is verkeerd, altyd kort van draad
[00:22.373] Maar as die bakkie staan en idle
[00:25.667] Reg vir die dag se jag
[00:28.563] Dan kom oom Dries du Plooy en sê “Kêrels, wag ‘n slag…”
[00:34.426] Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai
[00:39.481] Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai
[00:45.232] Ziggy ziggy haai haai
[00:47.267] Vergeet die slaai
[00:48.210] Voor ons waai haai haai
[00:51.068] Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai
[00:57.163] Eindelik innie veld, vat skaars ‘n spoor
[01:02.068] Maar die tjoppie en die doppie en die son maak dat ons verloor
[01:08.053] Toe vat ons ‘n breek, want ons is dik gevreet
[01:13.416] Toe maak oom Dries al die houtjies bymekaar dat ons vuur aan steek
[01:19.860] En die bakkie staan en idle
[01:22.431] Reg om verder te jag
[01:25.620] Toe kom oom Dries du Plooy alweer en sê "Kêrels, wag ‘n slag..."
[01:31.392] Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai
[01:36.539] Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai
[01:42.109] Ziggy ziggy haai haai
[01:44.204] Vergeet die slaai
[01:45.359] Voor ons waai haai haai
[01:48.120] Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai
[01:54.298] Eet, eet, eet, jag niemand meer hier rond nie
[01:57.921] Eet, eet, eet, ons voete vat nie grond nie
[02:00.494] Oom Dries jy weet dis die derde keer wat ons al braai
[02:06.051] Ooh eet, eet, eet
[02:07.679] Die hardekole knetter
[02:09.188] Eet, eet, eet
[02:10.430] Ons vat ‘n bietjie 'better'
[02:11.966] Dis laat in die aand almal wil gaan slaap, maar oom Dries wil eers iets sê
[02:18.361] “Kêrels wag ‘n slag…”
[02:23.121] Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai
[02:28.114] Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai
[02:33.751] Ziggy ziggy haai haai
[02:36.523] Vergeet die slaai
[02:38.623] Voor ons waai
[02:39.918] Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai
[02:45.054] Eet eet eet jag niemand meer hier rond nie
[02:49.339] Eet eet eet ons voete vattie grond nie
[02:51.905] Oom Dries jy weet ons is gatvol al gebraai
[02:57.386] Eet, eet, eet die hardekole knetter
[03:00.592] Eet, eet, eet ons vat n bietjie 'better'
[03:03.303] Eet, eet, eet dis die vierde keer wat ons al braai
[03:10.437] Ek mis my vrou se slaai
文本歌词
作词 : Frederik Adriaan Benadé/Ricus Nel
作曲 : Frederik Adriaan Benadé/Ricus Nel
Het Ricky jou vertel
Van oom Dries du Plooy
Hy’s so fris, so sterk, so moerig soos ‘n daggabooi
Manne hy’s nors, hoor,
jy verstaan nie, my maat
Al die kante van sy bed is verkeerd, altyd kort van draad
Maar as die bakkie staan en idle
Reg vir die dag se jag
Dan kom oom Dries du Plooy en sê “Kêrels, wag ‘n slag…”
Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai
Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai
Ziggy ziggy haai haai
Vergeet die slaai
Voor ons waai haai haai
Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai
Eindelik innie veld, vat skaars ‘n spoor
Maar die tjoppie en die doppie en die son maak dat ons verloor
Toe vat ons ‘n breek, want ons is dik gevreet
Toe maak oom Dries al die houtjies bymekaar dat ons vuur aan steek
En die bakkie staan en idle
Reg om verder te jag
Toe kom oom Dries du Plooy alweer en sê "Kêrels, wag ‘n slag..."
Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai
Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai
Ziggy ziggy haai haai
Vergeet die slaai
Voor ons waai haai haai
Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai
Eet, eet, eet, jag niemand meer hier rond nie
Eet, eet, eet, ons voete vat nie grond nie
Oom Dries jy weet dis die derde keer wat ons al braai
Ooh eet, eet, eet
Die hardekole knetter
Eet, eet, eet
Ons vat ‘n bietjie 'better'
Dis laat in die aand almal wil gaan slaap, maar oom Dries wil eers iets sê
“Kêrels wag ‘n slag…”
Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai
Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai
Ziggy ziggy haai haai
Vergeet die slaai
Voor ons waai
Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai
Eet eet eet jag niemand meer hier rond nie
Eet eet eet ons voete vattie grond nie
Oom Dries jy weet ons is gatvol al gebraai
Eet, eet, eet die hardekole knetter
Eet, eet, eet ons vat n bietjie 'better'
Eet, eet, eet dis die vierde keer wat ons al braai
Ek mis my vrou se slaai