专业歌曲搜索

Die Sluise van die Hemel - Robbie Wessels/Bok Van Blerk.lrc

LRC歌词下载
[00:00.00] 作词 : Robbie Wessels
[00:01.00] 作曲 : Robbie Wessels
[00:12.10]As die hart weer oor loop
[00:15.16]Loop die mond ook oor
[00:18.19]Van al die goeters wat jou bly maak wat jou bekoor
[00:24.45]As die rivere oor loop
[00:27.50]Loop die sluise oor
[00:30.43]Van al die damme in die oorde wat hul watter verloor
[00:36.76]Ja, so stap ek deur die lande met my oe op jou gerig
[00:42.92]Ja, so droom ek van my damme waar ek kon vis vang jare terug
[00:49.09]Ek onthou hoe ek saans in die winter maande
[00:52.36]gehol het deur die reën sonder vrees of skaamte
[00:55.22]Ek onthou hoe die stroom na die see geloop het
[00:58.37]Uit die berg, op my plaas, voor dit opgedroog het
[01:01.36]Daar was nooit te kort aan reën
[01:06.78]Daar was nooit te kort aan reën
[01:25.96]Toe die damme begin opdroog
[01:29.05]En die veë begin te dood
[01:32.09]Toe die wyn begin min raak
[01:35.25]En gesny word aan die boord
[01:38.27]Toe die vloei van die fontein
[01:41.33]En die water aare stort
[01:44.49]Staan die grond bak hand
[01:47.61]O maak ons pense vol
[01:50.65]En met die son se kondensasie
[01:53.66]Begin die wolke saam te pak
[01:56.78]En 'n hele reënboog nasie
[01:59.77]Begin hul arms in te hak
[02:02.92]En die nooit drinke in die hoogste hemel
[02:06.26]En die aarde roep saam in die taal van engele
[02:09.22]Ons is hier ons is dors kom en fill die droogte
[02:12.31]Uit die water aare van die alle hoogste
[02:15.42]Ons heel hartig vertrou
[02:20.80]Ons sal vertrou op jou
[02:27.51]Ja, so staan ons uit die droogte op
[02:30.62]Die halleluja vul die hart se klop
[02:33.77]Die El Nino word 'n vee verhaal
[02:36.76]En in al die talle van die land vertaal
[02:39.89]Word gister van die verlede af
[02:42.88]Dis genade dis nie God se straf
[02:46.04]Haal jou bybel van die boek rak af
[02:49.05]Haal jou bybel van die boek rak af
[02:52.20]Want die Kaap, die Kaap, die Kaap se vlaktes roep
[02:58.65]Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop
[03:04.70]Die Kaap, die Kaap, die Kaap se berge roep
[03:10.96]Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop
[03:17.03]Die Kaap, die Kaap, die Kaap se berge roep
[03:23.25]Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop
[03:29.45]Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop
[03:35.55]Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop
文本歌词
作词 : Robbie Wessels
作曲 : Robbie Wessels
As die hart weer oor loop
Loop die mond ook oor
Van al die goeters wat jou bly maak wat jou bekoor
As die rivere oor loop
Loop die sluise oor
Van al die damme in die oorde wat hul watter verloor
Ja, so stap ek deur die lande met my oe op jou gerig
Ja, so droom ek van my damme waar ek kon vis vang jare terug
Ek onthou hoe ek saans in die winter maande
gehol het deur die reën sonder vrees of skaamte
Ek onthou hoe die stroom na die see geloop het
Uit die berg, op my plaas, voor dit opgedroog het
Daar was nooit te kort aan reën
Daar was nooit te kort aan reën
Toe die damme begin opdroog
En die veë begin te dood
Toe die wyn begin min raak
En gesny word aan die boord
Toe die vloei van die fontein
En die water aare stort
Staan die grond bak hand
O maak ons pense vol
En met die son se kondensasie
Begin die wolke saam te pak
En 'n hele reënboog nasie
Begin hul arms in te hak
En die nooit drinke in die hoogste hemel
En die aarde roep saam in die taal van engele
Ons is hier ons is dors kom en fill die droogte
Uit die water aare van die alle hoogste
Ons heel hartig vertrou
Ons sal vertrou op jou
Ja, so staan ons uit die droogte op
Die halleluja vul die hart se klop
Die El Nino word 'n vee verhaal
En in al die talle van die land vertaal
Word gister van die verlede af
Dis genade dis nie God se straf
Haal jou bybel van die boek rak af
Haal jou bybel van die boek rak af
Want die Kaap, die Kaap, die Kaap se vlaktes roep
Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop
Die Kaap, die Kaap, die Kaap se berge roep
Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop
Die Kaap, die Kaap, die Kaap se berge roep
Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop
Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop
Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop