专业歌曲搜索

Kan Jou Nie My Maak Liefhê - Demi Lee Moore.lrc

LRC歌词下载
[00:00.000] 作词 : Johan Oberholzer
[00:00.150] 作曲 : Johan Oberholzer
[00:00.300] As ek seer is plak ek pleister
[00:03.466] As ek moeg is lê ek neer
[00:07.618] As ek raad soek oor die lewe
[00:11.795] Dan bid ek op my knieë
[00:16.141] As dit koud is steek ek vuur aan
[00:20.285] Maak ’n fout begin ek oor
[00:24.256] As ek mis maak ek ’n oproep
[00:28.459] Om my ma se stem te hoor
[00:32.843] Kan jou nie my maak liefhê
[00:37.130] Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
[00:41.353] Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
[00:45.473] Ek kan jou nie my maak liefhê
[00:49.877] As jy huil gee ek ’n drukkie
[00:53.431] As ek val tel jy my op
[00:58.013] En dis hoe ek daaraan gewoond was
[01:02.218] Toe dit eendag skielik stop
[01:06.320] As dit storm bly ek binne
[01:10.361] As dit breek maak ek dit reg
[01:14.336] Het gehoop toe ons begin het
[01:18.765] Dat dit altyd so sal werk
[01:22.897] Kan jou nie my maak liefhê
[01:27.063] Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
[01:31.253] Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
[01:35.345] Ek kan jou nie my maak liefhê
[01:44.227] Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
[01:48.043] En ek weet ek sal my beurt kry
[01:52.209] Ek kan jou nie my maak liefhê
[02:00.840] Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie
[02:04.448] Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie
[02:08.720] Ek kan jou nie my maak liefhê
[02:13.340] Kan jou nie my maak liefhê
[02:17.041] Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
[02:21.281] Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
[02:25.331] Maar ek kan jou nie my maak liefhê
[02:30.092] Kan jou nie my maak liefhê,
[02:36.533] Ooh, ooh, ooh
[02:38.123] Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
[02:42.185] Ek kan jou nie my maak liefhê
[03:03.073] Kan jou nie my maak liefhê
文本歌词
作词 : Johan Oberholzer
作曲 : Johan Oberholzer
As ek seer is plak ek pleister
As ek moeg is lê ek neer
As ek raad soek oor die lewe
Dan bid ek op my knieë
As dit koud is steek ek vuur aan
Maak ’n fout begin ek oor
As ek mis maak ek ’n oproep
Om my ma se stem te hoor
Kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
Ek kan jou nie my maak liefhê
As jy huil gee ek ’n drukkie
As ek val tel jy my op
En dis hoe ek daaraan gewoond was
Toe dit eendag skielik stop
As dit storm bly ek binne
As dit breek maak ek dit reg
Het gehoop toe ons begin het
Dat dit altyd so sal werk
Kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
Ek kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
En ek weet ek sal my beurt kry
Ek kan jou nie my maak liefhê
Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie
Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie
Ek kan jou nie my maak liefhê
Kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
Maar ek kan jou nie my maak liefhê
Kan jou nie my maak liefhê,
Ooh, ooh, ooh
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
Ek kan jou nie my maak liefhê
Kan jou nie my maak liefhê