[00:00.000] 作词 : Elandré Schwartz/Neil Schoombee[00:01.000] 作曲 : Elandré Schwartz/Neil Schoombee[00:11.476] Die langpad kan somtyds bietjie van mens wegvat[00:19.262] Die ligte in die nag maak dit duidelik[00:23.380] Soms is dinge net te tydelik[00:27.446] En woorde kan ook net soveel belowe[00:35.215] Toe ek jou sien weet ek jy is verbode[00:39.415] En al wat ek wou doen is praat[00:42.703] Maar toe is dit te laat[00:46.364][00:47.034] Jy laat my brand[00:49.166] Ek wens ons was weer terug in gisteraand[00:53.644] My vel voel nog die passie van jou sagte hand[00:57.336] Ek wou regtig nie myself verloor[01:00.762] Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy[01:05.279] Gebruik soos jy my hande in die donker lei[01:09.344] Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly[01:13.383] Ek weet nie wat dit is nie maar dit[01:17.566] Dit brand in my[01:19.916] Vuur op die water, ys na die front[01:23.379] Ek en jy brand af tot op die grond[01:27.466] Vuur op die water, ys na die front[01:31.342] Ek en jy brand af tot op die grond[01:35.335][01:35.827] So wat dan?[01:37.277] As die oggend kom en ons moet aangaan[01:43.040] Weet ek is nie een vir opgee[01:47.355] Maar as ek moet sal ek jou tyd gee[01:51.365] En blus my vuur wat jy so gretig aansteek[01:57.337] Dis mense soos jy wat 'n hart breek[02:01.259] So hoekom is ek 'n sucker vir seerkry?[02:05.145] My vingers brand maar ek wil bly[02:08.769] My vingers brand maar ek wil bly[02:13.373][02:13.611] Jy laat my brand[02:15.032] Ek wens ons was weer terug in gisteraand[02:19.186] My vel voel nog die passie van jou sagte hand[02:23.101] Ek wou regtig nie myself verloor[02:27.073] Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy[02:31.537] Gebruik soos jy my hande in die donker lei[02:35.184] Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly[02:39.301] Ek weet nie wat dit is nie maar dit[02:43.994] Dit brand in my[02:45.907] Vuur op die water, ys na die front[02:49.611] Ek en jy brand af tot op die grond[02:53.504] Vuur op die water, ys na die front[02:57.570] Ek en jy brand af tot op die grond[03:01.340] Vuur op die water, ys na die front[03:05.538] Ek en jy brand af tot op die grond[03:09.641] Vuur op die water, ys na die front[03:13.596] Ek en jy brand af tot op die grond[03:17.451] Jy laat my brand[03:19.147] Ek wens ons was weer terug in gisteraand[03:23.151] My vel voel nog die passie van jou sagte hand[03:27.152] Ek wou regtig nie myself verloor, verloor[03:32.014] Tot op die grond!