[00:00.000] 作词 : Johan Oberholzer[00:01.000] 作曲 : Johan Oberholzer[00:06.918] Weet dis verby maar ek bly dink aan jou[00:10.730] Vergeet die sleg en bly die goed onthou[00:14.643] Tyd maak gesond maar al die merke bly[00:18.682] As ek dit sien dink ek aan jou en my[00:23.985] Maar ek kon nie nog meer gegee het[00:27.611] As jy maar net ook probeer het[00:31.649] Het jou stem al vergeet[00:33.751] Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer[00:38.891] En ek mis, eet, slaap, herhaal[00:46.886] Het gestop, met ons verhaal[00:55.496] Het die oud net opgeraak[00:59.277] Van oor begin weer foute maak[01:04.439] Mis, eet, slaap, herhaal[01:10.744] Mis, eet, slaap, herhaal[01:18.734] By 'n kruispad het ek jou ontmoet[01:22.797] Saam gerus en toe weer gegroet[01:26.697] Jy in een rigting, ek 'n ander een[01:30.768] So hartseer hoe n mens se hart moet leer[01:35.825] Maar ek kon nie nog meer gegee het[01:39.625] As jy maar net ook probeer het[01:43.607] Het jou stem al vergeet[01:45.739] Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer[01:51.370] En ek mis, eet, slaap, herhaal[01:59.405] Het gestop, met ons verhaal[02:07.266] Het die oud net opgeraak[02:11.273] Van oor begin weer foute maak[02:16.678] Mis, eet, slaap, herhaal[02:24.333] Weet ons moet vergeet, vergewe, oor begin met nuwe lewe[02:32.273] Wees net seker jyt als probeer, elke kans gegee[02:39.877] Ek wil net nie meer[02:43.459] So mis, eet, slaap, herhaal[02:50.963] Het gestop, met ons verhaal[02:59.244] Het die oud net opgeraak[03:03.158] Van oor begin weer foute maak[03:08.415] Mis, eet, slaap, herhaal[03:14.062] Mis, eet, slaap, herhaal