[00:07]Ons kom uit die noorde[00:11]Ons kom uit die suid[00:15]Verenig die bul verenig die leeu[00:19]Selfs die storms van wyk[00:23]Ons kom uit die ooste[00:27]Trek saam uit die wes[00:31]Die haai lanks die cheetah[00:35]Gee altyd sy bes[00:39]Ons vir jou, Suid-Afrika[00:47]Ons vir jou, Suid-Afrika[00:54]Gee nie om wie voor ons staan[00:59]Soos 'n rots staan[01:01]'n nasie saam ons vir jou[01:04]Suid-Afrika[01:10]En bring al jou mense[01:13]Bring saam elke kind[01:17]Die man op die straat, die dokter, die raad[01:21]Die elkeen sal hom daar vind[01:26]Sien Jy ons helde[01:29]Span saam op die veld[01:33]Sal veg tot die einde[01:37]Om 'n nasie te smelt[01:42]Ons vir jou, Suid-Afrika[01:49]Ons vir jou, Suid-Afrika[01:57]Gee nie om wie voor ons staan[02:01]Soos 'n rots staan[02:04]'n nasie saam ons vir jou[02:07]Suid-Afrika[02:25]Gee nie om wie voor ons staan[02:29]Soos 'n rots staan[02:31]'n nasie saam ons vir jou[02:35]Suid-Afrika[02:41]Ons vir jou, Suid-Afrika[02:49]Ons vir jou, Suid-Afrika[02:57]Gee nie om wie voor ons staan[03:01]Soos 'n rots staan[03:03]'n nasie saam ons vir jou[03:06]Suid-Afrika[03:12]Ons vir jou, Suid-Afrika!