[00:00.000] 作词 : Frederik Adriaan Benadé/Ricus Nel[00:00.150] 作曲 : Frederik Adriaan Benadé/Ricus Nel[00:00.300] Het Ricky jou vertel[00:01.832] Van oom Dries du Plooy[00:04.636] Hy’s so fris, so sterk, so moerig soos ‘n daggabooi[00:10.867] Manne hy’s nors, hoor,[00:13.682] jy verstaan nie, my maat[00:17.284] Al die kante van sy bed is verkeerd, altyd kort van draad[00:22.373] Maar as die bakkie staan en idle[00:25.667] Reg vir die dag se jag[00:28.563] Dan kom oom Dries du Plooy en sê “Kêrels, wag ‘n slag…”[00:34.426] Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai[00:39.481] Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai[00:45.232] Ziggy ziggy haai haai[00:47.267] Vergeet die slaai[00:48.210] Voor ons waai haai haai[00:51.068] Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai[00:57.163] Eindelik innie veld, vat skaars ‘n spoor[01:02.068] Maar die tjoppie en die doppie en die son maak dat ons verloor[01:08.053] Toe vat ons ‘n breek, want ons is dik gevreet[01:13.416] Toe maak oom Dries al die houtjies bymekaar dat ons vuur aan steek[01:19.860] En die bakkie staan en idle[01:22.431] Reg om verder te jag[01:25.620] Toe kom oom Dries du Plooy alweer en sê "Kêrels, wag ‘n slag..."[01:31.392] Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai[01:36.539] Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai[01:42.109] Ziggy ziggy haai haai[01:44.204] Vergeet die slaai[01:45.359] Voor ons waai haai haai[01:48.120] Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai[01:54.298] Eet, eet, eet, jag niemand meer hier rond nie[01:57.921] Eet, eet, eet, ons voete vat nie grond nie[02:00.494] Oom Dries jy weet dis die derde keer wat ons al braai[02:06.051] Ooh eet, eet, eet[02:07.679] Die hardekole knetter[02:09.188] Eet, eet, eet[02:10.430] Ons vat ‘n bietjie 'better'[02:11.966] Dis laat in die aand almal wil gaan slaap, maar oom Dries wil eers iets sê[02:18.361] “Kêrels wag ‘n slag…”[02:23.121] Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai[02:28.114] Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai[02:33.751] Ziggy ziggy haai haai[02:36.523] Vergeet die slaai[02:38.623] Voor ons waai[02:39.918] Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai[02:45.054] Eet eet eet jag niemand meer hier rond nie[02:49.339] Eet eet eet ons voete vattie grond nie[02:51.905] Oom Dries jy weet ons is gatvol al gebraai[02:57.386] Eet, eet, eet die hardekole knetter[03:00.592] Eet, eet, eet ons vat n bietjie 'better'[03:03.303] Eet, eet, eet dis die vierde keer wat ons al braai[03:10.437] Ek mis my vrou se slaai