[00:00.00] 作词 : Robbie Wessels[00:01.00] 作曲 : Robbie Wessels[00:12.10]As die hart weer oor loop[00:15.16]Loop die mond ook oor[00:18.19]Van al die goeters wat jou bly maak wat jou bekoor[00:24.45]As die rivere oor loop[00:27.50]Loop die sluise oor[00:30.43]Van al die damme in die oorde wat hul watter verloor[00:36.76]Ja, so stap ek deur die lande met my oe op jou gerig[00:42.92]Ja, so droom ek van my damme waar ek kon vis vang jare terug[00:49.09]Ek onthou hoe ek saans in die winter maande[00:52.36]gehol het deur die reën sonder vrees of skaamte[00:55.22]Ek onthou hoe die stroom na die see geloop het[00:58.37]Uit die berg, op my plaas, voor dit opgedroog het[01:01.36]Daar was nooit te kort aan reën[01:06.78]Daar was nooit te kort aan reën[01:25.96]Toe die damme begin opdroog[01:29.05]En die veë begin te dood[01:32.09]Toe die wyn begin min raak[01:35.25]En gesny word aan die boord[01:38.27]Toe die vloei van die fontein[01:41.33]En die water aare stort[01:44.49]Staan die grond bak hand[01:47.61]O maak ons pense vol[01:50.65]En met die son se kondensasie[01:53.66]Begin die wolke saam te pak[01:56.78]En 'n hele reënboog nasie[01:59.77]Begin hul arms in te hak[02:02.92]En die nooit drinke in die hoogste hemel[02:06.26]En die aarde roep saam in die taal van engele[02:09.22]Ons is hier ons is dors kom en fill die droogte[02:12.31]Uit die water aare van die alle hoogste[02:15.42]Ons heel hartig vertrou[02:20.80]Ons sal vertrou op jou[02:27.51]Ja, so staan ons uit die droogte op[02:30.62]Die halleluja vul die hart se klop[02:33.77]Die El Nino word 'n vee verhaal[02:36.76]En in al die talle van die land vertaal[02:39.89]Word gister van die verlede af[02:42.88]Dis genade dis nie God se straf[02:46.04]Haal jou bybel van die boek rak af[02:49.05]Haal jou bybel van die boek rak af[02:52.20]Want die Kaap, die Kaap, die Kaap se vlaktes roep[02:58.65]Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop[03:04.70]Die Kaap, die Kaap, die Kaap se berge roep[03:10.96]Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop[03:17.03]Die Kaap, die Kaap, die Kaap se berge roep[03:23.25]Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop[03:29.45]Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop[03:35.55]Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop