[00:00.000] 作词 : Johan Oberholzer[00:00.150] 作曲 : Johan Oberholzer[00:00.300] As ek seer is plak ek pleister[00:03.466] As ek moeg is lê ek neer[00:07.618] As ek raad soek oor die lewe[00:11.795] Dan bid ek op my knieë[00:16.141] As dit koud is steek ek vuur aan[00:20.285] Maak ’n fout begin ek oor[00:24.256] As ek mis maak ek ’n oproep[00:28.459] Om my ma se stem te hoor[00:32.843] Kan jou nie my maak liefhê[00:37.130] Jou hart soek nie wat hy nie wil hê[00:41.353] Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê[00:45.473] Ek kan jou nie my maak liefhê[00:49.877] As jy huil gee ek ’n drukkie[00:53.431] As ek val tel jy my op[00:58.013] En dis hoe ek daaraan gewoond was[01:02.218] Toe dit eendag skielik stop[01:06.320] As dit storm bly ek binne[01:10.361] As dit breek maak ek dit reg[01:14.336] Het gehoop toe ons begin het[01:18.765] Dat dit altyd so sal werk[01:22.897] Kan jou nie my maak liefhê[01:27.063] Jou hart soek nie wat hy nie wil hê[01:31.253] Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê[01:35.345] Ek kan jou nie my maak liefhê[01:44.227] Jou hart soek nie wat hy nie wil hê[01:48.043] En ek weet ek sal my beurt kry[01:52.209] Ek kan jou nie my maak liefhê[02:00.840] Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie[02:04.448] Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie[02:08.720] Ek kan jou nie my maak liefhê[02:13.340] Kan jou nie my maak liefhê[02:17.041] Jou hart soek nie wat hy nie wil hê[02:21.281] Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê[02:25.331] Maar ek kan jou nie my maak liefhê[02:30.092] Kan jou nie my maak liefhê,[02:36.533] Ooh, ooh, ooh[02:38.123] Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê[02:42.185] Ek kan jou nie my maak liefhê[03:03.073] Kan jou nie my maak liefhê